OFM Nights

Klanktoets - Len Muller gesels "Toevlug"


Listen Later

Die talentvolle musikant en sanger, Len Muller het geen bekendstelling nodig nie. Hy het vroeër in 2020, die enkelsnit en musiekvideo vir sy liedjie, Heildronk, vrygestel, en aanhangers en radiostasies landswyd is gaande daaroor! Nou volg sy enkelsnit, TOEVLUG. Hierdie liedjie, wat deur Len en Stella (Christelle Combrink) geskryf is laat jou hart warm klop en bring hoop vir die toekoms deur die inspirerende lirieke van die lied.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

OFM NightsBy OFM