Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about KLC Malmesbury:How many episodes does KLC Malmesbury have?The podcast currently has 276 episodes available.
July 12, 2021Die Waarheid van jou leweKom kuier saam Fanna en Marcel rondom die tema - Die Waarheid Van Jou Lewe...more52minPlay
July 12, 2021Leer God Ken - Fanna & Anne Live FB SessieKom kuier saam terwyl ons gesels oor om God te ken ...more1hPlay
June 28, 2021Lewe Onder 'n Oop Hemel - Daleen BooysenHoe om onder 'n Oop Hemel te Lewe...more44minPlay
June 21, 2021Geregtigheid - Die Sleutel Tot Verhouding 2Jesus is die Sleutel tot ons Geregtigheid!...more38minPlay
June 13, 2021Geregtigheid - Die Sleutel Tot Verhouding 1God se Geregtigheid is ons s'n en dit nie deur om die wet te onderhou of deur eie werke. Ons ontvang dit deur Geloof....more48minPlay
June 07, 2021Die Ware Boodskap = Ware GeloofWat ons Hoor, bepaal wat ons Glo en dit weer bepaal ons lewe...more45minPlay
May 31, 2021Wat Doen Jy Met Die Woord?Wat doen ons met Jesus, Preke waarna ons luister, Profetiese woord wat ons kry en die Bybel? Deel ons Jesus. Gaan ons oor tot aksie of sit ons net passief?...more1h 5minPlay
May 24, 2021Geestelike Onderskeiding Om My Identiteit In Christus Te BevestigLuister na 'n Geesvervulde woord gebring deur Pastoor Dave Basson van KLC Strand, oor wie ons regtig in die Here is...more1h 11minPlay
May 10, 2021Die Oplossing Le In Jou Hande2 Beginsels word gedeel, 1 Bless dit, 2 Vermenigvuldiging vind plaas sodra jy begin uitdeel...more36minPlay
May 03, 2021Genade 6 - Bonatuurlike GunsGod skenk aan jou en my Bo-natuurlike guns om Natuurlike guns ook te kan kry en ander word gebless omdat ek gebless is....more50minPlay
FAQs about KLC Malmesbury:How many episodes does KLC Malmesbury have?The podcast currently has 276 episodes available.