Breakfast with Martin Bester

Klein Mieke herinner ons om dankbaar te wees


Listen Later

Klein Mieke het Vrydag 'n boodskap van dankbaarheid aan die Breakfast with Martin Bester-luisteraars gedeel op Vrydag Is My Dag. Sy het vertel hoe sy Vrydag opgestaan het en dankbaar was - dankbaar dat sy "opgestaan het vanoggend" en dankbaar "vir al die mooi bome". Mieke het ons herinner dat daar altyd iets is om voor dankbaar te wees maak nie saak hoe klein dit is nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Breakfast with Martin BesterBy Jacaranda FM

  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4

4

2 ratings