Kosmos 94.1 Landbou

Kleinhandelpryse behoort te herstel meen ekonoom


Listen Later

Gister oggend het Dr Frikkie Mare gesels oor die verskil tussen die pryse wat die boer en die kleinhandelaar ontvang vir voedsel. Hy meen dat dit moontlik ‘n kwessie is wat aandag sal moet kry. Op die oomblik is voedsel inflasie op 7,4 persent maar kenners meen die pryse sal namate die reën seisoen ontwikkel, weer daal. Salomo Hei, die Hoof van Navorsing by High Economic Intelligence Investment meen hoër oeste behoort die kleinhandel prys af te bring...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1