Kosmos 94.1 Landbou

Kleinvee en roofdiere word bespreek.


Listen Later

Kleinveeboere het uitdagings gedurende die winter met lammers wat versorg moet word, veral omdat hulle nie lank op kraal kan bly nie as gevolg van toenemende stof wat weer op sy beurt siektes laat voorkom... maar daar is ook uitdagings met veral klein roofdiere... Die natuurwetenskaplike Dr Morgan Hauptfleisch van die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie is ons gas...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1