Daar is sommige landboukenners wat meen dat kleinveeboere wat nie teelseisoene toepas nie groot nadele kan beleef en daardie nadele oorskadu egter die enkele voordele wat dit wel mag inhou. Maar nie almal stem saam nie. Paul Klein, Senior Bestuurder van Veilings by Agra, en Landboukenner sluit vanoggend by ons aan.