Kosmos 94.1 Landbou

Klimaatsverandering bly 'n groot uitdaging


Listen Later

Daar word gereeld melding gemaak van klimaatsverandering en hoe boere sal moet aanpas met veranderinge en praktyke verander. Verwysings na die gebruik van tegnologie is ook algemeen maar in die verband is daar ook min inligting. Ons gesels met Dr Chris Brown van die Namibiese Kamer van Omgewingsake vir meer hieroor...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1