PodPrediker

Kom kyk! Week van gebed: Dag 1


Listen Later

Hierdie week neem ons deel aan die wêreldwye week van gebed. Vanjaar se tema is: Bly in My en julle sal baie vrugte dra. Die fokusteks is Johannes 15:16 “Julle het My nie uitgekies nie, maar Ek het julle uitgekies.” Die week se volledige teks is Johannes 15:1-17. 

In vandag se potgooi gesels ons oor God wat ons kies en ons roep om Hom te volg. Al manier hoe ons op hierdie roeping kan reageer, is deur te sê, kom kyk! 

Vir die bykomende PDF met 'n gebedsaktiwiteit, kinderaktiwiteit, sowel as die eerste item vir jou gebedstasie, gaan loer gerus op ons gemeente se Facebookblad, NG Gemeente Murraysburg. 

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

PodPredikerBy PodPrediker