Skryf met behulp van hierdie spesifieke “song starter” ‘n lied, stuur dit in om beoordeel te word, en wen dalk vir jouself ‘n klompie backtracks. Luister na die potgooi vir al die detail.
#Songstarter #BackingTracks #Beats #AfrikaanseMusiek #AfrikaansePotgooi #Afrikaans #Musiek #KomOnsKuier