Met Hart en Siel

Kom ons praat oor die huwelik


Listen Later

Christine Ferreira gesels met egpaar Heinz & Alette Winckler oor hulle nuwe boek Kom ons praat oor die huwelik. Sielkundige dr Truida Botha gesels oor hoe om jou huwelik sterk en gesond te hou en daar word onder meer na dié dinge wat ons huwelike onder druk plaas, gekyk. Met Hart en Siel
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Met Hart en SielBy Radio Pulpit