Klank en Sand

Kom Ons Ry


Listen Later

Ek gaan nie in hierdie episode vooraf met julle gesels nie. Ons klim in die kar, jy in die pasasiersitplek, en ons vat die pad Kruger Nasionale Wildtuin toe. Jy ry saam tot by Millys. Hierdie episode is om jou te help afskakel as jy bietjie wil ontspan, so luister op 'n stil plek as jy rustig is. Daar is mos min dinge wat 'n mens so vinnig aan die slaap maak soos wanneer die wiele begin draai.

Comment asseblief gerus en laat weet wat julle dink.

Onthou om altyd met oorfone te luister.

Musiek verskaf deur Quinton Pendle.

Indien jy van sy dienste gebruik wil maak, kontak hom gerus per E-pos: [email protected]

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Klank en SandBy Jasper Jansen