Klank en Sand

Klank en Sand

By Jasper JansenSociety & Culture
Download on the App Store

Klank en Sand episodes

  • Wildtuin: Leeus Eet

    Ons sluit ons wildtuin reeks af met hierdie opname van 'n trop leeus wat heerlik aan die laaste oorblyfsels van 'n blou wildebees knaag. Ek hoop van harte julle het die wildtuin reeks geniet.

    Onthou om altyd met oorfone te luister.

    Musiek verskaf deur Quinton Pendle.

    Indien jy van sy dienste gebruik wil maak, kontak hom gerus per E-pos: [email protected]

    23 min
  • Wildtuin: Hyenas in hul Den, Buffels en Olifant

    Vandag is 'n baie besonderse episode. Ek voel baie bevoorreg om dit met julle te kan deel. Ons luister na hyenas in hul den. Dan wag ons vir 'n masiewe trop buffels om deur 'n modderplas oor die pad te stap. Ons sluit af met 'n olifant wat stap langs die pad.

    Onthou om altyd met oorfone te luister.

    Musiek verskaf deur Quinton Pendle.

    Indien jy van sy dienste gebruik wil maak, kontak hom gerus per E-pos: [email protected]

    30 min
  • Wildtuin: Seekoeie en Waterbokke

    Welkom by ons reeks van 5 episodes waar ons na opnames uit die Kruger Nasionale Wildtuin gaan luister.

    In vandag se opname, luister ons na seekoeie en waterbokke. Die wildtuin was vreeslik droog en dit was bloedig warm toe ons daar was. Dit was vir my 'n groot voorreg om hierdie opnames te kon maak en ek deel dit graag met julle met 'n baie dankbare hart dat ek so geseënd is om die natuur se klanke te kon opneem. Mens ervaar God se nabyheid so ongelooflik in tye soos hierdie.

    Onthou om altyd met oorfone te luister.

    Musiek verskaf deur Quinton Pendle.

    Indien jy van sy dienste gebruik wil maak, kontak hom gerus per E-pos: [email protected]

    16 min
  • Kom Ons Ry

    Ek gaan nie in hierdie episode vooraf met julle gesels nie. Ons klim in die kar, jy in die pasasiersitplek, en ons vat die pad Kruger Nasionale Wildtuin toe. Jy ry saam tot by Millys. Hierdie episode is om jou te help afskakel as jy bietjie wil ontspan, so luister op 'n stil plek as jy rustig is. Daar is mos min dinge wat 'n mens so vinnig aan die slaap maak soos wanneer die wiele begin draai.

    Comment asseblief gerus en laat weet wat julle dink.

    Onthou om altyd met oorfone te luister.

    Musiek verskaf deur Quinton Pendle.

    Indien jy van sy dienste gebruik wil maak, kontak hom gerus per E-pos: [email protected]

    20 min
  • Sound Scapes: Ons Hou Nuwejaar

    Kom hou saam met ons nuwejaar. Ek en Marishke braai 'n lekker skaap tjoppie en gaan die nuwe jaar lekker rustig by die huis binne. Maak toe jou oê en geniet die klanke van die buurt om jou.

    Onthou om altyd met oorfone te luister.

    Musiek verskaf deur Quinton Pendle.

    Indien jy van sy dienste gebruik wil maak, kontak hom gerus per E-pos: [email protected]

    1 hr 29 min
  • Die Diere Is Honger

    Kom ons gaan beskou die diere wat so lekker met ons gesels het by die kampvuur, van nader.

    Onthou om altyd met oorfone te luister.

    Musiek verskaf deur Quinton Pendle.

    Indien jy van sy dienste gebruik wil maak, kontak hom gerus per E-pos: [email protected]

    17 min

About Klank en Sand

From the publisher's feed

Stap In 'n Wêreld van Klank: Kom verken saam met Jasper Jansen die geheime van omgewing-siklusse en die kuns van luister. Maak jou oë toe, sit jou oorfone op, ontspan, en ervaar binaural audio wat jou…