Klank en Sand

Wildtuin: Olifant, Rooibokke en Blou Wilde Beeste


Listen Later

Vandag luister ons hoe 'n olifant grou vir water in 'n droë rivierbedding. Ons luister na 'n trop rooibokke met babas. Dan sluit ons af met blou wilde beste wat wei.

Onthou om altyd met oorfone te luister.

Musiek verskaf deur Quinton Pendle.

Indien jy van sy dienste gebruik wil maak, kontak hom gerus per E-pos: [email protected]

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Klank en SandBy Jasper Jansen