
Sign up to save your podcasts
Or


Vandag is 'n baie besonderse episode. Ek voel baie bevoorreg om dit met julle te kan deel. Ons luister na hyenas in hul den. Dan wag ons vir 'n masiewe trop buffels om deur 'n modderplas oor die pad te stap. Ons sluit af met 'n olifant wat stap langs die pad.
Onthou om altyd met oorfone te luister.
Musiek verskaf deur Quinton Pendle.
Indien jy van sy dienste gebruik wil maak, kontak hom gerus per E-pos: [email protected]
By Jasper JansenVandag is 'n baie besonderse episode. Ek voel baie bevoorreg om dit met julle te kan deel. Ons luister na hyenas in hul den. Dan wag ons vir 'n masiewe trop buffels om deur 'n modderplas oor die pad te stap. Ons sluit af met 'n olifant wat stap langs die pad.
Onthou om altyd met oorfone te luister.
Musiek verskaf deur Quinton Pendle.
Indien jy van sy dienste gebruik wil maak, kontak hom gerus per E-pos: [email protected]