Nuus

Kom speel padel om onder-21 hokkiespan te help!


Listen Later

Die onder-21 nasionale hokkiespan maak gereed vir die Wêreldbeker wat in Indië van 28 November tot 10 Desember plaasvind. Die span vertrek die 23ste November. Die Namibiese span sal môre 'n Padel for Purpose hou by die NamPadel bane om geld in te samel vir die span. Kosmos 94.1 Nuus het met die hoofafrigter gepraat, Johan Weyhe.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings