Die jongste voorspellings toon dat die weersverskynsel, bekend as La Niña, in die komende reënseisoen sal ontwikkel. Wanneer sy in sirkulasie is kom goeie neerslae voor wat natuurlik goeie nuus vir produsente is. Die onafhanklike klimatoloog vanuit Suid-Afrika, Johan van den Berg kuier saam vir meer hieroor...