Nuus

Kommandowurms breek uit in Zambezi


Listen Later

Die landbouministerie sê daar is 'n hewige kommandowurm-uitbreking in die Lake Lyambezi-gordelgebiede in die Zambezi-streek. Die hoof-wetenskaplike beampte van landbou, Rodrick Maswabi, sê kommandowurms en sprinkane het as gevolg van swaar reën verskyn. Hy het boere aangespoor om onmiddellik onkruid te verwyder, en gee meer inligting.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings