Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, is terug met "3 Minute, 3 Sake" waar hy kommentaar lewer op die voorgestelde grondwetwysiging en die nasionale begroting, en verduidelik hoe die koronavirus (Covid-19) die Chinese se sakebedrywighede raak.