Kommentaar

Kommentaar

By RSGNews
Download on the App Store

All Kommentaar episodes

  • Kommentaar 29 November 2026
    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Jan-Jan Joubert, Gert van der Westhuizen en Chris Hatting kyk na die koalisies wat gevorm is, en wat dit vir die land inhou.
    57 min
  • Kommentaar 8 November 2026
    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. 'n Opsomming van die gebeure van die afgelope week ná die plaaslike verkiesing op 4 November. Dieselfde span as verlede week gee 'n terugblik op hulle voorspellings, en wat ons nou te wagte kan wees met onderhandelinge oor koalisies.
    59 min
  • Kommentaar 1 November 2026
    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na plaaslike verkiesingssake op die vooraand van die verkiesings; die plaasaanval in Noordwes; en die middeltermyn-verkiesings in die VSA.
    59 min
  • Kommentaar 18 Oktober 2026
    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na president Donald Trump se besluit om nie voort te gaan met sanksies teen Rusland nie; Plaaslike verkiesingssake want oor twee weke stem ons; en die geskil in die RNE.
    1 hr 1 min
  • Kommentaar 11 Oktober 2026
    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na die geweldadige protes teen buitelanders, AGOA en die middeltermyn-verkiesings in die VSA. Die deelnemers is Antionette Slabbert, dr. Pieter Mulder en Jaco Kleynhans.
    1 hr 3 min
  • Kommentaar 27 September 2026
    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na misdaad in die land; die Madlanga-kommsssie; en internasionale nuus. Die paneel is emiritus professor Johannes Froneman, ontleder Jan-Jan Joubert en die politieke redakteur van Netwerk24, Gert van der Westhuizen.
    1 hr