Nuus

Kommer oor Oos-Kaapse brande


Listen Later

Die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane, sê hy is bekommerd oor die veldbrande wat tans in dele van die Oos-Kaap voortwoed, en in sommige gevalle ook aangrensende gebiede van die Wes-Kaap raak. Die woordvoerder van die premier, Sonwabo Mbananga sê Mabuyane is jammer en spyt oor die wydverspreide vernietiging van eiendom wat deur hierdie brande veroorsaak word, wat aansienlike druk op die betrokke gemeenskappe, boere, sakeondernemings en kritieke infrastruktuur plaas:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings