Nuus

Kommer oor verwikkelinge in Madagaskar


Listen Later

Die regering het met diepe kommer kennis geneem van die onlangse politieke verwikkelinge in Madagaskar. Die woordvoerder vir die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Chrispin Phiri, sê die regering betreur die tragiese lewensverlies en die vernietiging van eiendom. Hy sê Suid-Afrika vra alle rolspelers om kalm te bly en selfbeheersing toe te pas, en dring aan dat alles moontlik gedoen word om te verhoed dat spanning verder verhoog of die humanitêre situasie vererger:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings