Nuus

Kommer oor wetsontwerp oor migrante in SA


Listen Later

Die Suider-Afrikaanse Netwerk vir Immigrante en Vlugtelinge is bekommerd die Wysigingswetsontwerp op Immigrasie sal afdwingings- en deportasiemeganismes teen migrante, vlugtelinge en asielsoekers versterk. Die wetsontwerp, wat in die parlement bekragtig is, stel duidelike reëls vir aanhouding en deportasie, met landdroste wat toesig hou oor besluite. Claude Kayitare van die organisasie sê die fokus op vinniger deportasie kan dalk behoorlike prosesse ondermyn:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings