
Sign up to save your podcasts
Or


Christene Bosman Vosloo, ‘n opvoedkundige sielkundige van Stellenbosch gesels met Arehan Brand oor die praktyke van introspeksie en mindfulness en hoe dit alles ‘n rol speel om sukses te behaal in die nuwe jaar.
By RSGChristene Bosman Vosloo, ‘n opvoedkundige sielkundige van Stellenbosch gesels met Arehan Brand oor die praktyke van introspeksie en mindfulness en hoe dit alles ‘n rol speel om sukses te behaal in die nuwe jaar.