Kompas

Kompas 11 April 2024


Listen Later

Hazel Janse van Rensburg gesels met  juffrou Solanti Hough van die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria oor die graad 9-vakkeuseproses. Vind uit wat die reëls behels, en waarop jy jou keuses verkieslik moet baseer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KompasBy RSG