Kompas

Kompas 12 Januarie 2024


Listen Later

Hoe kweek ‘n mens ‘n positiewe ingesteldheid?

Ivor Swartz, jeug-pastoor,skrywer en motiveringsspreker, gesels oor die belangrikheid van ‘n positiewe ingesteldheid. Hy en Chrislynn bespreek ook maniere hoe om dit te kweek.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KompasBy RSG