
Sign up to save your podcasts
Or


Arehan Brand gesels met ‘n paar jong mense oor hul werk en die lewe na skool. Hulle klets oor hoe om voltydse studies en deeltydse werk te balanseer, asook hoe hul loopbaan-keuses oor die jare ontwikkel en verander het.
By RSGArehan Brand gesels met ‘n paar jong mense oor hul werk en die lewe na skool. Hulle klets oor hoe om voltydse studies en deeltydse werk te balanseer, asook hoe hul loopbaan-keuses oor die jare ontwikkel en verander het.