Kompas

Kompas 15 Augustus 2022


Listen Later

Arehan Brand gesels met Mizelle Terre’Blanche, ‘n matrikulant aan die Hoërskool Ferdinand Postma in Potchefstroom, wat aan die Dans Wêreldbeker deelgeneem het in San Sebastian, Spanje. Sy het die vuyfde plek behaal vir haar jazz-roetine. Jaco Jacobs, ‘n Graad 11 leerder aan die Hoërskool Outeniqua, het goud ontvang vir sy geoutomatiseerde inflasie- en drukreguleerder vir ontspannings- en professionele fietsryers by die Global Youth and Technology Bowl.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KompasBy RSG