
Sign up to save your podcasts
Or


Verandering is nie altyd maklik of lekker nie, maar dis noodsaaklik. Hannelie Spies, opvoedkundige sielkundige, deel raad oor hoe matrikulante die kopskuif kan maak van skool na die grootmenswereld, en Warren October vertel van die organisasie Scouts for Kids.
By RSGVerandering is nie altyd maklik of lekker nie, maar dis noodsaaklik. Hannelie Spies, opvoedkundige sielkundige, deel raad oor hoe matrikulante die kopskuif kan maak van skool na die grootmenswereld, en Warren October vertel van die organisasie Scouts for Kids.