Kompas

Kompas 15 Junie 2020


Listen Later

Arehan Brand gesels met Carmie Prinsloo van die Hoërskool Montana in Worcester, wat tans eerste op die Suid-Afrikaanse Atletiek Top 10 ranglys is vir die Vroue onder-20 in die 5000 m en 1500 m, en tweede in die 800 m. Die Protea karate-spanlid, Daetania de Laan van Oudtshoorn, vertel van al die kompetisies waaraan sy al deelgeneem het en die sukses wat sy behaal het, in weerwil van die uitdagings wat sy in die gesig moes staar.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KompasBy RSG