Kompas

Kompas 15 Junie 2022


Listen Later

Arehan Brand gesels met Malvonia Cupido, ‘n besigheidsadviseur vir ekonomiese ontwikkeling by die Nasionale Jeug Ontwikkelingsagentskap, oor hulle finansiële ondersteuning vir jong entrepreneurs, en hoe hulle jongmense bemagtig. Larissa Kamstra en Mia Ludik, twee van die Top 10 van die Maak My ‘n Miljoenêr  Entrepreneur van die Jaar-kompetisie gesels oor hulle ondernemings en entrepreneurskap.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KompasBy RSG