Kompas

Kompas 15 Mei 2023


Listen Later

Kenners sê dansvaardighede is baie voordelig vir jongmense se algehele gesondheid. Dit dra by tot ‘n beter sosiale lewe, fisiese gesondheid en leer hulle ook lewensvaardighede. Vyf leerders van Hoërskool Strand is besig om hulle danstalent baie goed te benut. Die groep het deelgeneem aan verskeie kompetisies, en is genooi om hulle talent in Portugal en Ierland te gaan wys. Ons hoor ook van ’n jong danser wat die geleentheid gekry het om oorsee haar danspassie te gaan uitleef.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KompasBy RSG