Chrislynn Sias praat met Lezandre Louw van die Onafhanklike Verkiesingskommisie oor spesiale stemme, en wat die proses behels. Ian Cameron van Action SA vertel of mense in gemeenskappe dié konsep verstaan.