Kompas

Kompas 17 Junie 2022


Listen Later

Hoe kan ons die jeug bemagtig om geldvaardig te wees? Chrislynn Sias praat met Carla Oberholzer, 'n skuldadviseur, wat wenke gee oor hoe om geldslim te word. Jodi Jantjies vertel ons van haar  loopbaan, struikelblokke en onlangse nominasie vir 'n SAMA-toekenning.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KompasBy RSG