Kompas

Kompas 17 Maart 2021


Listen Later

Ons gesels met ‘n tiener oor haar doelwit om haar privaat vliegtuiglisensie te kry. Die 17-jarige Ebeth Rossouw van Upington deel haar passie vir vlieg eVanaand n vertel hoe dit net iets in haar aangewakker het toe sy haar liefde vir vlieg ontdek het. Sy gesels oor wat haar inspireer, wat haar deur moeilike tye dra en die betekenis van vlieg in haar lewe. Haar ma deel ook wenke oor wat jy kan doen om goeie waardes by jou kinders in te vestig.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KompasBy RSG