Kompas

Kompas 17 Mei 2021


Listen Later

Wonder jy of daar enige geheime is om akademies bogemiddeld te presteer? ‘n Uitblinker deel wenke wat haar gehelp het om matriek met sewe onderskeidings te slaag. Lizette Volkwyn, 'n lewensafrigter, gee haar definisie van ‘n uitblinker, en motiveer jongmense om te fokus op dit wat hulle na die beste van hulle vermoë kan doen, en nie om net akademiese prestasie as ‘n maaatstaf vir sukses te gebruik nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KompasBy RSG