Wat behels dit om ‘n fisioterapeet te wees en te word? Ons kyk ook na beroep en studierigtings in komplementêre medisyne. Luister en vind uit of een van hierdie beroepe vir jou is.