Arehan Brand gesels met Ruchelle Botha, ‘n WP Aksie Netbal-speler, oor haar passie vir dié sportsoort. Sy deel ook fiksblywenke vir die feesseisoen om die kersete en vakansiekos weg te brand.