Sign up to save your podcasts
Or

Om ʼn positiewe gesindheid in ʼn negatiewe omgewing te handhaaf kan jou van al jou energie beroof.
Chrislynn Sias gesels met berader Janine Liedeman oor hoe om positief en gemotiveerd te bly en Ceagan Louw deel sy storie met die hoop om ander te inspireer.
By RSGOm ʼn positiewe gesindheid in ʼn negatiewe omgewing te handhaaf kan jou van al jou energie beroof.
Chrislynn Sias gesels met berader Janine Liedeman oor hoe om positief en gemotiveerd te bly en Ceagan Louw deel sy storie met die hoop om ander te inspireer.