“Woorde het die vermoë om aan die stemlose ‘n stem te gee, en aan drome vlerke!” Chrislynn Sias gesels met professor Vivienne Lawak oor Stemme van Clarkson, wat onlangs omskep is in ‘n kortfilm. En, Jayson Goliath vertel van sy toneelstuk, Probleemkind.