
Sign up to save your podcasts
Or


Arehan Brand gesels met die wenners van vanjaar se Maak My ‘n Miljoenêr – Entrepreneur van die Jaar kompetisie, asook Albert van Wyk, die stigter daarvan. Hulle deel entrepreneurskaps-wenke en deel ook waarom die toekoms blink lyk vir tiener-entrepreneurs!
By RSGArehan Brand gesels met die wenners van vanjaar se Maak My ‘n Miljoenêr – Entrepreneur van die Jaar kompetisie, asook Albert van Wyk, die stigter daarvan. Hulle deel entrepreneurskaps-wenke en deel ook waarom die toekoms blink lyk vir tiener-entrepreneurs!