KRAGKAMP - Episode 11: Die laaste paar deelnemers voltooi hulle effektiewe tydsbestuur-uitdaging. Eloise Cupido, die beoordeelaar vir hierdie uitdaging, deel haar insig, gee raad en punte. Twee van die deelnemers het drooggemaak met hierdie uitdaging... Wat het verkeerd geloop? Arehan Brand en Mar-li van der Merwe vind uit.