Kompas

Kompas 24 April 2023


Listen Later

Isabella Groenewald is 'n 16-jarige gekwalifiseerde lewensredder. Sy het die See-en-Sand lewensreddingskursus voltooi, en is gekroon as Victrix ludorum. Sy vertel wat sy moes doen om die kwalifikasie te behaal. Sy vertel ook hoe dit voel om hoë druk situasies te hanteer. Emeré Pretorius sluit ook aan. Sy is onder die top 5 presteerders wat deelgeneem het aan die Franse Spelkompetisie. Emeré vertel waar haar liefde vir die Franse taal vandaan kom, en leer ook vir ons haar gunsteling Franse woord.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KompasBy RSG