Kompas

Kompas 24 Julie 2024


Listen Later

Die rekordeksamen is die laaste geleentheid wat leerders het om te bepaal watter afdelings in ‘n vak se curriculum steeds vir hulle moeilik is om toe te pas. Barrie Ferreira praat met ‘n akademiese hoof om te hoor  hoekom hierdie eksamen só belangrik is op die matriekkalender.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KompasBy RSG