Kompas

Kompas 24 Mei 2021


Listen Later

Het jy geweet dat jy al op skool as burgemeester in jou gemeenskap kan dien? Ons gesels met die Junior Burgemeester van Worcester, Tamia Adonis, ’n graad 11 leerder aan die Hoërskool Breërivier, oor haar rol in die gemeenskap. Durane Plaatjies vertel van die kuns- en kultuurwerkswinkel wat jongmense se vaardighede in die kunste ontwikkel. Die Botha susters van Mpumalanga, Inge en Lineke, leerders van Hoogenhout Hoërskool, verduidelik hoe die redenaarsprogram werk.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KompasBy RSG