Kompas

Kompas 24 Mei 2022


Listen Later

Die verband tussen akademiese prestasie en geestesgesondheid word bespreek. Mar-li van der Merwe praat hieroor met dr. Elmien Sinclair, die hoof van akademiese voorligting en ontwikkeling by die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling aan die Universiteit Stellenbosch. Sy het raad vir studente oor hoe om goeie geestesgesondheid te handhaaf, en bespreek wat hulle kan doen om verdere sukses te behaal.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KompasBy RSG