Tenita Kidelo gesels met Shawna-Leze Meiring oor die belangrikheid van Kerstradisies. Die Empangeni-orkes sorg vir musiek, en die aspirant digter, Sue-Relle Maasdorp, bring die Kersgees terug. En Angelique Montshiwa dra die boodskap van Kersfees oor.