Kompas

Kompas 25 Oktober 2021


Listen Later

Hoekom is 1 November 2021 is ‘n nasionale vakansiedag? Want die plaaslike regeringsverkiesing vind dan plaas, en jy kry die  kans om jou kruisie te gaan trek. Athina Jansen praat met Ellsforth Booyse van die Onafhanklike Verkiesingskommissie oor wat setels is en die struktuur van munisipaliteite ná die verkiesing. Sy hoor ook by  jongmense wat hulle van verkiesing dink.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KompasBy RSG