Kompas

Kompas 26 Julie 2022


Listen Later

Mar-li van der Merwe praat met Sarelda Koopman van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement oor die drie-stroom-model, wat leerders beter keuses bied om hulle skoolopleiding te voltooi op grond van hulle aanleg, vermoëns en belangstellings. Dr. Erna Gerryts, 'n opvoedkundige sielkundige by die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling by Stellenbosch Universiteit, vertel van ongewone loopbaankeuses wat nie alombekend is nie, of soms misgekyk word.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KompasBy RSG