
Sign up to save your podcasts
Or


Janine Opperman en Dean John Smith gesels oor die splinternuwe Proscenium Drama kompetisie vir skoliere. Janine praat oor wat die kompetisie als behels en Dean vertel wat dit vir hom beteken het om ‘n soortgelyke kompetisie op skool te wen.
By RSGJanine Opperman en Dean John Smith gesels oor die splinternuwe Proscenium Drama kompetisie vir skoliere. Janine praat oor wat die kompetisie als behels en Dean vertel wat dit vir hom beteken het om ‘n soortgelyke kompetisie op skool te wen.