Kompas

Kompas 30 Desember 2021


Listen Later

Die begin van ’n nuwe skooljaar is’n baie opwindende tyd in ’n kind se lewe, maar ongelukkig nie vir almal nie. Daar is baie kinders wat glad nie daarna uitsien nie, want vir hulle is skool nie die veilige hawe wat dit behoort te wees nie. Vir hulle is dit 'n hel wat deur boelies geskep is. Dis veral kuberboelie wat in skole hoogty vier. Ons werp lig op die kwessie, en gesels met ‘n leerder en twee kenners.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KompasBy RSG